Vacancy Details
Employer: Media24
SAKEVERSLAGGEWER
Hoofdoel van die pos
Netwerk24 is op soek na ‘n sakeverslaggewers om deel te word van ’n klein span sakeverslaggewers wat oor die ekonomie, maatskappynuus, landbousake, persoonlike geldsake en staatsondernemings skryf. Die persoon moet veelsydig wees. Ervaring in digitale joernalistiek sal tot voordeel van die kandidaat strek. Standaardvereistes soos dat daar soms op vakansiedae en Sondae gewerk moet word, geld.
Main purpose of the job
Netwerk24 is looking for a reporter to join a small team of business journalists who cover the economy, company news, agricultural business, personal finance and state-owned enterprises. The person must be versatile and must be interested in all economic and business news. Experience in digital journalism will be advantageous. Standard requirements apply, including the need to work on public holidays or Sundays from time to time.
Pligte
- Identifiseer en skryf van sakenuusberigte.
- Identifiseer eksklusiewe stories en berig daaroor.
- Doen verslag oor brekende nuus.
- Hou 'n netwerk van kontakte in stand.
- Bedryf van tyd tot tyd Netwerk24 se sake-landingsblad
Job outputs
- Identify and write business news stories.
- Identify exclusive stories and report on it.
- Report on breaking news.
- Maintain a contact network.
- Run Netwerk24’s business landing page from time to time.
Vaardighede en bevoegdhede
- Die vermoë om met gemak in 'n digitale, multiplatform-omgewing te werk.
- Die vermoë om in ‘n span te kan werk.
- Beskik oor ‘n goeie nuussin en begrip van die lesers vir wie jy skryf.
- ‘n Passie vir joernalistiek.
- Uitstekende taalvaardighede in Afrikaans.
Skills and competencies
- The ability to work comfortably in a digital, multi-platform environment.
- The ability to work well in a team.
- Have a good sense of news and understanding of your readers.
- A passion for journalism.
- Excellent Afrikaans language skills.
Kwalifikasies en ondervinding
- ’n Toepaslike tersiêre kwalifikasie.
- ’n Geldige rybewys.
- Enige toepaslike ervaring.
Qualifications and experience
- A relevant tertiary qualification.
- A valid driver's licence.
- Any applicable experience
Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups.
Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.
3 people have applied for this job. 35 people have viewed this job.
Photos
Quotes
Amazing co-workers contribute to personal growth too
Every book that we publish is unique. In book publishing, we work with passionate people who entrust us with their life's work. This is a privilege.
#EmployTheBest
Jonathan Ball Publishers