- Bellville
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Investment Sales
- Reference: 127982
Vacancy Details
Employer: Werkie
Geen Ervaring Nodig | Opleiding Verskaf | Verdien tot R40 000 kommissie p/m!
Word deel van iets besonders!
Ons kliënt in Bellville brei uit en soek 40 energieke Verkoopsagente om hul nuwe tak aan die gang te kry. As jy passievol is oor mense, graag in ’n span werk, en jou inkomste self wil bepaal – dan is hierdie jou kans!
Ligging: Bellville, Wes-Kaap
Basiese Salaris: R10 000 – R15 000 per maand + kommissie (tot R40 000 ekstra p/m)
Posisie beskikbaar beskikbaar: 40
Geen "cold calling"!
Vereistes:
Geen vorige ondervinding nodig nie – verkope-ervaring is ’n bonus
Vlot in Afrikaans én Engels
Entoesiasties, doelgerig en ’n spanwerker
Goeie kommunikasievaardighede en ‘n passie vir mense
Wat kan jy verwag:
- Groei- en bevorderingsgeleenthede binne die maatskappy
- Intensiewe opleiding en ondersteuning
- Geleentheid om tot en met R 40,000 kommissie per maand te verdoen
- ’n Span-georiënteerde kultuur waar prestasie erken en beloon word
- ’n Werksomgewing waar jy ’n werklike verskil maak in mense se lewens
Moet nie wag nie – jou droomloopbaan begin hier!
Sluit vandag aan by ’n span waar jou harde werk beloon word en jy kan floreer!
Sales Agent (Bellville)
No Experience Needed | Training Provided | Earn up to R40 000 Commission per Month
Be part of something special!
Our client in Bellville is expanding and looking for 40 energetic Sales Agents to help launch their new branch. If you’re passionate about people, enjoy working in a team, and want to take control of your income – this is your chance!
Location: Bellville, Western Cape
Basic Salary: R10 000 – R15 000 per month + commission (earn up to an additional R40 000 per month)
Positions Available: 40
No cold calling!
Minimum Requirements:
No previous experience required – sales experience is a bonus
Fluent in both Afrikaans and English
Enthusiastic, goal-driven, and a team player
Strong communication skills and a passion for working with people
What can you Expect:
Growth and promotion opportunities within the company
Comprehensive training and ongoing support
Opportunity to earn up to R40 000 in commission per month
A team-oriented culture where performance is recognised and rewarded
A work environment where you truly make a difference in people's lives
Don’t wait – your dream career starts here.
Join a dynamic team today where your hard work is recognised and rewarded.
11 people have applied for this job. 168 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
Digitale Bemarkingsveldtogbestuurder / Digital Campaign Manager (Y01)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 10 Apr 2025 | 60 Days left
Leerling Interne Verkope/Admin/ Trainee Internal Sales/Admin (S11)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 10 Apr 2025 | 60 Days left
Elektroniese Ontwikkelingsingenieur / Electronic Development Engineer (A11)
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 10 Apr 2025 | 60 Days left
Navorsing & Ontwikkeling Bestuurder / Research & Development Manager (A11)
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 10 Apr 2025 | 60 Days left