- Eastern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Media
- Reference: 127555
Vacancy Details
Employer: Media24
Hoofdoel van die pos
Netwerk24 is op soek na ’n algemene joernalis om as deel van die Oos-Kaapse-span oor algemene nuus asook sake van plaaslike, provinsiale en nasionale belang verslag te doen. Die betrokke verslaggewer moet onderwerpe kan ontgin, navors en daaroor kan verslag doen. Die verslaggewer moet ’n aanvoeling hê vir digitale joernalistiek en video’s en foto’s kan neem. Die geskikte kandidaat moet blitsig kan skryf en onder druk kan werk. Die persoon moet ook bereid wees om ongereelde ure en oortyd te werk, insluitend sommige naweke en openbare vakansiedae.
Main purpose of the job
Netwerk24 is looking for a reporter to work as part of the Eastern Cape team and report on general news as well as local, provincial and national issues of importance. The reporter must be able to source, investigate and report on topics. The journalist should have a good understanding of digital journalism, be able to record videos and take photos. The suitable candidate will be able to work quickly and under pressure. The successful candidate must also be willing to work irregular hours and overtime, including some weekends and public holidays.
Pligte
- Identifiseer en skryf van nuusberigte.
- Identifiseer eksklusiewe stories en berig daaroor
- Doen verslag oor brekende nuus
- Hou 'n netwerk van kontakte in stand.
- Doen soms diens op oggendskof of aandskof asook van tyd tot tyd oor naweke
Job outputs
- Identify and write news stories.
- Identify exclusive stories and report on it
- Report breaking news
- Maintain a contact network.
- Do duty from time to time as morning or night reporter as well as some weekends.
Vaardighede en bevoegdhede
- Die vermoë om met gemak in 'n digitale, multiplatform-omgewing te werk met vaardighede in sosiale media, asook die neem van foto's en video’s.
- Die vermoë om in ‘n span te kan werk.
- In besit wees van ‘n reeds uitgebreide netwerk van kontakte.
- Beskik oor ‘n goeie nuussin en begrip van die lesers vir wie jy skryf
- ‘n Passie vir joernalistiek
- Uitstekende taalvaardighede in Afrikaans.
Skills and competencies
- The ability to work comfortably in a digital, multi-platform environment, with skills in social media, photography and videography.
- The ability to work well in a team.
- Have a wide network of contacts.
- Have a good sense of news and understanding of your readers
- A passion for journalism
- Excellent Afrikaans language skills.
Kwalifikasies en ondervinding
- ’n Toepaslike tersiêre kwalifikasie.
- ’n Geldige rybewys.
- Twee jaar ervaring as 'n verslaggewer.
Qualifications and experience
- A relevant tertiary qualification.
- A valid driver's licence.
- 2 years' experience as a reporter.
Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups.
Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.
8 people have applied for this job. 367 people have viewed this job.
About Media24
Media24 is a leading media company in Africa with interests in newspapers, magazines, digital publishing, printing, distribution, book publishing, online services and ecommerce. It is part of Naspers, a multinational group of media and ecommerce platforms.
Similar Jobs
Freelance Correspondents
- Cape Town
- Job Type: Contract
- Posted 10 Feb 2025 | 4 Days left
Current Affairs Writer (REMOTE)
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 03 Mar 2025 | 25 Days left
Senior Reporter - Parliament
- South Africa
- Job Type: Permanent
- Posted 02 Apr 2025 | 9 Hours left
News Reporter (Western Cape)
- Cape Town
- Job Type: Contract
- Posted 28 Mar 2025 | 4 Days left
More Jobs at Media24
Account Manager
- Johannesburg
- Job Type: Permanent
- Posted 03 Apr 2025 | 11 Days left
Multimedia Journalist
- Johannesburg
- Job Type: Permanent
- Posted 28 Mar 2025 | 2 Days left
Tuisbladredakteur: Netwerk24 (Kaapstad, Gauteng, Bloemfontein of Gqeberha)
- Cape Town
- Job Type: Permanent
- Posted 28 Mar 2025 | 4 Days left
Hooftuisbladredakteur (Netwerk24) Kaapstad/Gauteng
- Cape Town
- Job Type: Permanent
- Posted 27 Mar 2025 | 4 Days left