- Pretoria
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Investment Consulting
- Reference: 126341
Vacancy Details
Employer: Werkie
Sleutelrekeningbestuurder
Ons kliënt is 'n nasionale werkgewer wat in die HR- en werknemersvoordele-omgewing werksaam is. Hulle is op soek na dinamiese en doelgerigte Sleutelrekeningbestuurders wat in die Wes-Kaap of Gauteng gestasioneer sal wees. Hierdie rol behels die bou en instandhouding van verhoudings met Werkgewersgroepe, die ontwikkeling van strategiese planne, en die bevordering van besigheidsgroei.
📍 Ligging: Wes-Kaap of Gauteng
💰 Salaris: R30,000 CTC + Kommissie en voordele
📈 Beskikbare Posisies: 1
👉 Begindatum: So gou as moontlik
Hoof Verantwoordelikhede:
Bou en onderhou sterk verhoudings met kliënte.
Identifiseer, verstaan en spreek kliënte se behoeftes aan.
Bevorder oplossings wat voordelig is vir beide die kliënt en die maatskappy.
Nuwe verkope dryf.
Optimaliseer kliëntediens en kliëntebehoud.
Verseker doeltreffende kliëntebetrokkenheid.
Verstaan kliënte se besighede en vereistes.
Ontwikkel en onderhou 'n stabiele kliëntebasis.
Vaardighede:
Leierskapvaardighede.
Bestuurservaring.
Besluitnemingsvaardighede.
Uitstekende kommunikasievaardighede.
Sterk interpersoonlike vaardighede.
Strategiese denke.
Kwalifikasies:
Graad in een van die volgende:
Verkope en Bemarking,
Besigheidsbestuur of Administrasie,
Kommunikasie,
Bemarking, of
Kliënteverhoudingbestuur.
Aanvullende Vereistes:
'n Bestaande kliëntebasis is 'n voordelig.
Ervaring in 'n HR- of betaalstaat-sagteware-omgewing.
💡 Wil jy jou loopbaan bevorder en deel wees van 'n groeiende besigheid? Doen nou aansoek! 🚀
Key Account Manager
Our client is a national employer operating within the payroll, HR, and employee benefits sector. They seek dynamic and results-driven Key Account Managers to be stationed in either the Western Cape or Gauteng. This role involves building and maintaining relationships with Employer Groups, developing strategic plans, and ensuring client satisfaction and business growth.
📍 Location: Western Cape or Gauteng
💰 Salary: R30,000 CTC + Commission
📈 Available Positions: 1
👉 Start Date: As soon as possible
Key Responsibilities:
Build and maintain strong client relationships.
Identify, understand, and address client needs.
Promote solutions beneficial to both the client and the company.
Drive organic sales (cross-selling).
Acquire new business.
Optimize customer service and retention.
Ensure effective client engagement.
Understand client business and requirements.
Develop and maintain a strong client base.
Skills Required:
Leadership skills.
Management experience.
Decision-making abilities.
Excellent communication skills.
Strong interpersonal skills.
Customer-centric approach.
Strategic thinking.
Cross-selling expertise.
Qualifications:
Degree in one of the following:
Sales and Marketing,
Business Management or Administration,
Communications,
Marketing, or
Customer Relationship Management.
Additional Requirements:
An existing client base is an advantage.
Currently working in an HR or payroll software environment.
💡 Ready to take your career to the next level? Apply now! 🚀
5 people have applied for this job. 198 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
Regssekretaris / Legal Secretary (O03)
- North West
- Job Type: Permanent
- Posted 25 Mar 2025 | 61 Days left
Elektroniese Tegnikus / Electronics Technician (M08)
- Port Elizabeth
- Job Type: Permanent
- Posted 24 Mar 2025 | 60 Days left
Rekenmeester & Finansiële Rapporteringsbeampte / Accountant & Financial Reporting Officer (L04)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 24 Mar 2025 | 60 Days left
Salarisklerk / Payroll Clerk (O01)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 24 Mar 2025 | 60 Days left