- Durbanville
- Salary: R22 500.00 Per Month
- Job Type: Permanent
- Sectors: Accounting Admin Finance
- Reference: 2264246
- Employment Equity Position
Vacancy Details
Employer: Durbanville High School
Hoërskool Durbanville, ‘n dinamies-funksionerende Afrikaans medium skool nooi voornemende kandidate uit om aansoek te doen vir ‘n betrekking wat die volgende behels:
Ervaring:
- Ten minste 3 jaar administratiewe en finansiële ondervinding.
- Ten minste 'n sertifikaat van opleiding in enige finansiële sagteware program
Required Skills
- Administrasie: 3 to 4 years
- Finansiele Agtergrond: 3 to 4 years
Candidate Requirements
- Graad 12.
- Rekenkundige agtergrond (Bestuur en administratief).
- Boekhou vaardighede.
- Uitstekende rekenaarvaardighede in MS Office(verpligtend) en dan opsioneel in D6, Pastel of soortgelyke rekeningkundige programme, CEMIS, databasisse en enige platform wat gebruik word vir kommunikasie. Meld asseblief programme waarmee u vertroud is.
- Uitstekende kommunikasievaardighede.
- Die vermoë om saam met ‘n dinamiese span te funksioneer.
- Kwalifikasie: Formele finansiële kwalifikasie (meld kwalifikasie)
Minimum vereistes:
9 people have applied for this job. 135 people have viewed this job.