- Western Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Retail Management
- Reference: 2258417
Vacancy Details
Employer: Dutoit Agri Wes-Kaap
Daar bestaan tans 'n opwindende geleentheid in die produksie-afdeling van Dutoit Agri Wes-Kaap. Die posisie is op die Jandgoed, Sneeuwkop, in die Koue Bokkeveld beskikbaar.
PRODUKSIEBESTUURDER
GROENTE
Ons benodig 'n bedrewe bestuurder om die bestuurspan van Sneeuwkop te versterk. Die posbekleer sal aan die Landgoedbestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir • Kontrole en toesig oor alle produksieaktiwiteite wat onder meer aanplanting, besproeiing, bemesting, oesbeskerming, ens. insluit • Bestuur van en beheer oor produktiwiteit van arbeid • Verwante administrasie.
Die suksesvolle kandidaat beskik oor • Minstens 3 tot 5 jaar goeie ondervinding van die verbouing van groente (aartappels en uie) op groot skaal • Bogemiddelde rekenaarvaardighede • Bogemiddelde kommunikasie- en bestuursvaardighede • Die vermoe om selfstandig en op eie inisiatief te funksioneer, ondergeskiktes te motiveer en produktiwiteit te verbeter.
Benewens aangename werkomstandighede bied ons 'n mededingende vergoedingspakket wat behuising en lidmaatskap tot 'n aftree- en mediese fonds insluit.
Stuur 'n volledige CV so gou doenlik na recruitment@dutoit.com. Diensaanvaarding sal so spoedig moontlik wees, maar nie later nie as 1 Augustus 2025.
3 people have applied for this job. 259 people have viewed this job.
Similar Jobs
Senior Produksiebestuurder / Senior Production Manager (H06)
- Cape Town
- Job Type: Permanent
- Posted 21 Feb 2025 | 38 Days left