
- Gauteng
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Management
- Reference: 118930
Vacancy Details
Employer: Ligpos (Pty) Ltd
Ligpos - Pos Vakature: Kode 10 (C1) Leerling Vragmotorbestuurder
POSBESONDERHEDE:
- Posbenaming: Kode 10 (C1) Leerling Vragmotorbestuurder
- Arbeidsveld: Vragmotorbestuur, Logistiek
- Plek: Groenteplaas in Rayton omgewing
Beskrywing van die Pos:
Soek jy 'n opwindende nuwe loopbaan? Ons is op soek na 'n betroubare en gemotiveerde individu om as Kode 10 Leerling Vragmotorbestuurder by ons span aan te sluit. Geen ondervinding is benodig nie, want ons bied die nodige opleiding en ondersteuning om jou te help slaag. Jy sal verantwoordelik wees vir die bestuur van 'n kode 10 vragmotor en die aflewering van groente aan verskillende markte en kliënte. Jou karakter en bereidwilligheid om te leer is wat ons die meeste waardeer.
Moet reeds ‘n geldige kode 8 lisensie besit met ‘n skoon kriminele rekord
Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede:
- Bestuur van 'n kode 10 vragmotor vir groente-aflewering (onder toesig terwyl jy leer).
- Terwyl jy leer om groot trok te ry, moet jy die bakkies en ander voertuie ook kan bestuur.
- Verseker dat die vragmotor in 'n goeie en veilige toestand is.
- Voltooi van afleweringsdokumentasie.
- Kommunikasie met kliënte rakende afleweringstye en vereistes.
- Let op die roetine en netwerke van aflewerings.
- Laai en optel van oeste by verskeie plase.
Behoefte Vereistes vir Pos:
Kritiese Vereistes:
- Minimum geldige kode 8 (B of EB) bestuurslisensie.
- Betroubare en verantwoordelike ingesteldheid.
- Fisies in staat om te help met die laai en aflaai van goedere.
Voordelige Vereistes:
- Enige ervaring in die aflewering van groente of voedselprodukte is 'n bonus, maar nie noodsaaklik nie.
- Sterk kommunikasie vaardighede en 'n probleem-oplossende benadering.
- Integriteit
- Nederigheid en bereidwilligheid
Vaardighede:
- Bestuurvaardighede en aandag aan detail.
- Tydsbestuur en 'n positiewe houding.
Basiese Eienskappe:
- Betroubaarheid en integriteit.
- Leergierig en bereid om te groei saam met die maatskappy.
- Fisiese uithou en goeie gesondheid.
- Nederigheid en bereidwilligheid
- Sterk Werksetiek
- Sterk integriteit
- ‘n Drywer moet baie geduldig wees
- ‘n Drywer moet respekvol wees teenoor sy bestuur en die maatskappy se kliente aangesien sommige kliente soms moeilik kan wees.
Spesifieke Verbode Aspekte:
- Geen dwelms of oneerlikheid nie.
- Moet 'n skoon kriminele rekord hê.
- Onbehoorlike gedrag of bestuur sal nie geduld word nie.
- Slegte taalgebruik of enige negatiewe of skinderpraatjies is nie deel van die maatskappy se kultuur nie.
Werksomgewing:
Beskrywing: Hierdie pos vereis 'n sterk werksetiek. Die bestuurder moet bereid wees om in verskillende weerstoestande te werk en soms langer ure aan te wend om aflewerings te voltooi.
Werkplek: Tussen Donkerhoek en Rayton
Werkplek Streek: Plaaslike afleweringsroetes (Gauteng)
Dienperiodes:
- Indiensnemingdatum: Na 2 onderhoude suksesvol voltooid is.
- Werksure & Werksdae:
- 40 tot 45 uur per werksweek
- Vaste werksweek
Verlof:
- 1 dag verlof vir elke 17 dae gewerk
- 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus
Kennisgewingstydperk:
- 1 week indien minder as 6 maande gewerk
- 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk
- 4 weke indien langer as 'n jaar gewerk
Vergoeding vir Dienste:
- Maandelikse besoldiging, afhangende van die kandidaat se profiel.
Individue wat aan die vereistes van die pos voldoen, word aangemoedig om aansoek te doen.
Sluit by ons aan en laat ons saam groei!
_____________________________________________________________________________
Job Vacancy: Code 10 (C1) Learner Truck Driver
JOB DETAILS: Job Title: Code 10 (C1) Learner Truck Driver
Field: Truck Driving, Logistics
Location: Vegetable Farm in Rayton area
Job Description: Are you looking for an exciting new career? We are seeking a reliable and motivated individual to join our team as a Code 10 Learner Truck Driver. No experience is required, as we provide the necessary training and support to help you succeed. You will be responsible for operating a code 10 truck and delivering vegetables to various markets and clients. Your character and willingness to learn are what we value most.
Must already possess a valid code 8 license with a clean criminal record.
Job Duties and Key Responsibilities:
- Operate a code 10 truck for vegetable deliveries (under supervision while you learn).
- While learning to drive a large truck, you must also be able to drive bakkies and other vehicles.
- Ensure that the truck is in good and safe condition.
- Complete delivery documentation.
- Communicate with clients regarding delivery times and requirements.
- Pay attention to the delivery routine and networks.
- Load and pick up produce from various farms.
Position Requirements: Critical Requirements:
- Minimum valid code 8 (B or EB) driver's license.
- Reliable and responsible attitude.
- Physically capable of assisting with loading and unloading goods.
Advantageous Requirements:
- Any experience in delivering vegetables or food products is a bonus, but not essential.
- Strong communication skills and a problem-solving approach.
- Integrity.
- Humility and willingness.
Skills:
- Driving skills and attention to detail.
- Time management and a positive attitude.
Basic Characteristics:
- Reliability and integrity.
- Eager to learn and willing to grow with the company.
- Physical endurance and good health.
- Humility and willingness.
- Strong work ethic.
- Strong integrity.
- A driver must be very patient.
- A driver must be respectful towards management and the company's clients, as some clients can be difficult at times.
Specific Prohibited Aspects:
- No drugs or dishonesty.
- Must have a clean criminal record.
- Improper behavior or driving will not be tolerated.
- Bad language or any negative gossip is not part of the company culture.
Work Environment: Description: This position requires a strong work ethic. The driver must be willing to work in various weather conditions and sometimes extend hours to complete deliveries.
Workplace: Between Donkerhoek and Rayton
Workplace Region: Local delivery routes (Gauteng)
Notice Period:
- Employment date: After successfully completing 2 interviews.
Working Hours & Days:
- 40 to 45 hours per work week
- Fixed work week
Leave:
- 1 day leave for every 17 days worked
- 30 sick leave days in a 3-year cycle
Notice Period:
- 1 week if less than 6 months worked
- 2 weeks if more than 6 months but less than a year worked
- 4 weeks if longer than a year worked
Compensation for Services:
- Monthly salary, depending on the candidate's profile.
Individuals who meet the requirements of the position are encouraged to apply.
Join us and let’s grow together!
187 people have applied for this job. 1784 people have viewed this job.
More Jobs at Ligpos (Pty) Ltd
Verkoopsbeampte/ Sales Representative
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 04 Mar 2025 | 46 Days left
Security Guard
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 27 Feb 2025 | 48 Days left
Junior Veld Tegnikus
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 24 Feb 2025 | 38 Days left
Real Estate Agent / Eiendomsagent
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 24 Feb 2025 | 44 Days left