Vacancy Details
Employer: Mattanja House
Aansoeke vir entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie pos ingewag.
Moet of in die nabye omgewing woonagtig wees of bereid wees om te relokeer.
Kandidate van enige ouderdom word aanvaar (selfs afgetrede Verpleegkundiges)
Candidate Requirements
- Geregistreer wees by die Suid-Afrikaanse Raad vir Verpleegkundiges (SANC).
- Geldige Persoonlike Indemniteitsversekering (Optioneel).
- Deeglike kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en die beheer daarvan.
- Deeglike kennis van die fisiese en mediese versorging van ouer persone.
- Sterk leierskapseienskappe met goeie interpersoonlike verhoudings.
- Die vermoë om effektief binne 'n span te funksioneer.
- Verantwoordelike en hoogs gemotiveerde persoon.
40 people have viewed this job.
More Jobs at Mattanja House
INGESKREWE VERPLEEGKUNDIGE (STAFVERPLEEGSTER)
- Hermanus
- Job Type: Permanent
- Posted 08 Jan 2025 | 60 Days left