- Gauteng
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Management
- Reference: 116133
Vacancy Details
Employer: Ligpos (Pty) Ltd
POSBESKRYWING
Posbenaming: Plaaswerker
Arbeidsveld: Landbou
Kort Beskrywing van die Pos:
- Braaikuikens
- Pekanneute
- Groentetuin en tuinwerk
Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede:
- Verwyder broiler-kuikens se mortaliteite - toesig hou oor gewigte, weeklikse monitering - monitor die ventilasie en verhitting van die tabakskuip.
- Bestuur pekanneutboorde - installeer 'n waterstelsel en sprei die gras rondom die bome.
- Onderhoud van groentetuin en tuinwerk.
Kritiese Vereistes:
- Kennis en opleiding rakende braaikuikens.
- Kennis oor pekanneutverbouing.
- Kennis van groente en tuinwerk.
Voordelige Vereistes:
- Persoonlike voordele kan uit hierdie rol spruit. Addisionele opleiding sal gegee word om verskillende werksaamhede te hanteer.
Vaardighede:
- Trekker bestuur lisensie.
- Houtwerkvaardighede.
- Sweisvaardighede (indien nodig).
- Behandeling van pekanneutkewers en siektes.
- Kalk sprei.
- Vermoë om met diere te werk.
Basiese Eienskappe:
- Vermoë om opdragte uit te voer.
- Respek en vriendelikheid.
- Sterke kommunikasievaardighede (probleemoplossing).
Spesifieke Verbode Aspekte:
- Rook en drank is streng verbode.
Spesifieke Aspekte:
- Onseker in sommige areas.
- Werk sal op verskillende werksplekke plaasvind.
Indiensnemingsdatum: 2 Januarie 2025
Gewone Werksure:
- Maandag tot Vrydag: 7:00 - 15:00
- Etenstyd: 12:00 - 13:00
- Saterdag: 7:00 - 11:00
- Sondag (Braaikuikens): 7:00 - 8:00
- Oortyd moet aangeteken word.
Werksweek:
- Saamgestelde werksweek.
Jaarlikse Verlof:
- 1 dag vir elke 17 dae gewerk.
Siekverlof:
- 30 siekverlofdae in 'n 3-jarige sykverlofsiklus.
Gesinsverlof:
- 3 dae per jaarlikse verlofsiklus.
Kraamverlof:
- Nie van toepassing nie.
Kennisgewing Tydperk:
- 1 week indien minder as 6 maande gewerk.
Duur van Kontrak:
- Opleiding tot 3 maande; moontlikheid van 'n permanente pos.
Beëindigingsdatum van Pos: 31 Desember 2026
Oortyd Betalingskaal:
- Ongeveer 2 ure per week.
Enige Addisionele Reëling Ten Opsigte van Betaling:
- Bonus na 'n goeie siklus, indien die gemiddelde gewig van die kuikens 1.7 is of hoër.
Frekwensie van Besoldiging:
- Weekliks.
Moontlikheid van Bevordering in die Pos:
- Na opleiding en jaarliks.
Basiese Vaardighede Opleiding:
- Doen self opleiding.
Plek van Opleiding:
- Ons plaas by spesifieke afdeling.
Monetêre Waarde van Opleiding:
- +/- R2000.
Duur van Opleiding:
- +/- 2 tot 4 maande.
Ander Reëlings Oor Opleiding:
- N teoretiese toets om te sien hoe hy vorder, sowel as 'n praktiese toets.
2 people have applied for this job. 267 people have viewed this job.
More Jobs at Ligpos (Pty) Ltd
Eiendomsagent / Estate Agent
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Dec 2024 | 44 Days left
Auto Electrician / Aircon Tech
- KwaZulu-Natal
- Job Type: Permanent
- Posted 13 Dec 2024 | 55 Days left
Algemene Konstruksiewerker
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 11 Dec 2024 | 54 Days left
Graad R Onderwyseres
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 03 Dec 2024 | 45 Days left