- Western Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Real Estate Sales
- Reference: 116061
Vacancy Details
Employer: Ligpos (Pty) Ltd
Posbenaming: Eiendomsagent / Estate Agent
Arbeidsveld: Eiendomsagentskap
Plek:
- Hopefield.
- Saldanah / Jakobsbaai
- Vredenburg / Paternoster
Kort Beskrywing van die Pos:
As 'n eiendomsagent is jy verantwoordelik vir die bemarking, verkoop, en verhuur van eiendomme. Hierdie rol behels die advisering van kliënte, onderhandeling van transaksies, en registrasie by die PPRA. Jy moet die Klient se opleiding doen en slaag en daarna binne 12 maande met NQF4 in Eiendom begin.
Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede:
- Bemarking en verkoop van eiendomme.
- Organisering van besigtigings en skakeling met kopers.
- Onderhandeling van verkooppryse en voorbereiding van dokumentasie.
- Om verkopers te soek en te werf.
- Verkry mandaat vir eiendomme.
- Werk op verskeie persele.
Kritiese Vereistes:
- Registrasie by PPRA en slaag die Klient se opleiding.
- Begin met NQF4 binne 12 maande indien nog nie daaroor beskik nie.
- Matriek, eie vervoer, selfoon en rekenaar.
- Rekenaarvaardig.
- Sterke kommunikasie- en onderhandelingsvaardighede en goeie begrip van die eiendomsmark en wetlike regulasies.
Voordelige vereistes:
- Reeds in die veld gewerk of bemarking/ verkope gedoen.
- Kennis van kliente diens.
- Woonagtig in die area
Basiese Vaardighede
- Goeie menseverhoudinge en selfvertroue.
- Basiese vaardighede in verskeie aanlyn stelsels.
Basiese Eienskappe:
- Selfvertroue.
- Kan onder druk werk
- Vriendelik en bedagsaam
- Goeie luisteraar
- Inneemend
- Bietjie van n peoples pleaser
- Netjiese voorkoms
Verbode aspekte:
- Praat te veel
- Over confidence
- Om nie te let op jou eie voorkoms en professionaliteit nie.
Betaling van werkers:
- Werk onder kommissiestruktuur van Klient.
Werksure en Verlof:
- Werk op eie tyd soos die kliente en verkope behoefte ontwikkel en om verkoopsteikens te behaal.
- Verlof is onbetaald en word geneem op versoek aan Klient se kantoor
- Agent se eiendom word namens werknemer deur die kantoor behartig tydens verlof.
Ontwikkelings- en Opleidingsgeleenthede:
- Opleidingsprogramme en moontlikhede vir professionele ontwikkeling aanlyn.
- Opleiding het 'n waarde van R10,000 en duur een maand.
- Begin met NQF4 opleiding binne 12 maande indien nog nie daaroor beskik nie.
Toepassingsproses:
Slegs kortlys kandidate sal vir onderhoud gekontak word.
Ligpos—jou stap na 'n suksesvolle loopbaan in die eiendom.
Position Title: Real Estate Agent
Industry: Real Estate Agency
Brief Position Description:
As a real estate agent, you are responsible for the marketing, selling, and renting of properties. This role involves advising clients, negotiating transactions, and registering with the PPRA. You must complete the client’s training and commence NQF4 in property within 12 months if not already completed.
Job Duties and Key Responsibilities:
- Marketing and selling properties.
- Organizing viewings and liaising with buyers.
- Negotiating sale prices and preparing documentation.
- The canvassing and recruitment of clients.
- Obtaining mandates for properties.
- Working on various premises.
Critical Requirements:
- Registration with PPRA and successful completion of the client’s training.
- Commencing NQF4 in Property within 12 months if not yet available.
- Valid real estate agent license.
- Matric, own transportation, cellphone and computer.
- Computer literate.
- Strong communication and negotiation skills with a good understanding of the real estate market and legal regulations.
Advantageous Requirements:
- Prior experience in the field or in marketing/sales.
- Knowledge of customer service.
- Residing in the area.
Basic Skills:
- Good interpersonal skills and self-confidence.
- Basic skills in various online systems.
Basic Attributes:
- Self-confidence.
- Ability to work under pressure.
- Friendly and considerate.
- Good listener.
- Charismatic.
- Somewhat of a people pleaser.
- Neat appearance.
Prohibited Aspects:
- Talking too much.
- Overconfidence.
- Neglecting your own appearance and professionalism.
Payment Structure:
- Work under the client’s commission structure.
Working Hours and Leave:
- Work on your own schedule as client and sales needs develop in order to achieve sales targets.
- Leave is unpaid and must be requested from the client’s office.
- The agent’s property will be managed by the office on behalf of the employee during leave.
Development and Training Opportunities:
- Training programs and opportunities for professional development online.
- Training is valued at R10,000 and lasts for one month.
- Commence NQF4 training within 12 months if not already completed.
Application Process:
Only shortlisted candidates will be contacted for an interview.
Ligpos—your step towards a successful career in real estate.
62 people have viewed this job.
More Jobs at Ligpos (Pty) Ltd
Algemene Plaaswerker
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Dec 2024 | 18 Days left
Auto Electrician / Aircon Tech
- KwaZulu-Natal
- Job Type: Permanent
- Posted 13 Dec 2024 | 55 Days left
Algemene Konstruksiewerker
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 11 Dec 2024 | 54 Days left
Graad R Onderwyseres
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 03 Dec 2024 | 45 Days left