- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Construction Manufacturing
- Reference: 115787
Vacancy Details
Employer: Ligpos (Pty) Ltd
Posbenaming: Algemene Werker
Arbeidsveld: Konstruksie
Kort beskrywing van pos
Werksaam in die vervaardiging van Strukturele Panele, asook oprigting en algemene konstruksie werksaamhede.
Pos pligte en sleutelwerksaamhede
- Alle werksaamhede in die fabriek in die vervaardiging proses van boupanele.
- Alle aspekte van die konstruksie en boubedryf, vanaf perseel voorbereiding tot en met aflewering van die voltooide projek.
Kritiese vereistes
- Verkryging van verblyfsreg in Orania
- Uiters akurate meetaflesing en toepassing van instruksies.
- Veilige hantering van kraggereedskap.
- Versorging en skoonhou van gereedskap en werksplek, hetsy fabriek of bouterrein.
- Effektiewe tydsbestuur.
- Akkurate werk; doen dit een keer en reg.
- Vermoë tot probleemoplossing.
Voordelige vereistes
- Vaardigheid/kennis rakende sweiswerk, houtwerk, meganika.
Vaardighede
- Kan op sy voete dink om probleme op te los.
- Goeie hand-oog koordinasie.
- Goeie begripsvermoë in uitvoering van instruksies en pligte.
Basiese eienskappe
- Werksetiek.
- Betroubaar.
- Hulpvaardig en bereidwillig.
- Pligsgetrou.
- Verantwoordelik rakende akkuraatheid van werk en bereiking van doelwitte.
- Glad nie 'n "Clock Watcher" - maak ooreengekome dagtaak klaar voor uitval.
Spesifieke verbode aspekte
- Geen drankmisbruik en dwelmgebruik.
- Oneerlikheid.
- Kansvatter en kortpad vat met uitvoering van take.
- Kwaadstokery.
- Lyfwegsteek en "Blame Shifting".
Spesifieke aspekte
Ons soek 'n pligsgetroue en hardwerkende persoon wat bereid is om te leer, opdragte te aanvaar en uit te voer soos verduidelik, en homself op te bou in die besigheid om 'n bydrae te maak tot die sukses daarvan.
Verskillende werksplekke
Werk op verskeie persele.
Werksomstandighede
- Indiensnemingsdatum: 2025-01-03
- Gewone werksure: Maandag - Vrydag 8:00 tot 17:00 (8 ure per dag)
Saterdae - 8:00 tot 13:00 (5 ure)
Slegs Christelike Publieke Vakansiedae af (4 dae).
1x Saterdag per maand af eerder as nie-Christelike vakansiedae (Orania publieke vakansiedae) waarop gewerk word. - Werksweek: Vaste werksweek.
- Gewone jaarlikse verlof: 1 dag vir elke 17 dae gewerk.
- Siekverlof: 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siekverlofsiklus.
- Gesinsverlof: 3 dae per jaarlikse verlofsiklus.
- Kraamverlof: Nie van toepassing.
- Kennisgewingtydperk:
- 1 week indien minder as 6 maande gewerk.
- 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk het.
- 4 weke indien langer as 'n jaar gewerk het.
- Duur van kontrak: 12 maande.
- Beëindigingsdatum van pos: 2025-12-31.
Besoldigingsinligting
- Pos gemiddelde werksure per maand: 194.
- Frekwensie van besoldiging: Maandeliks.
- Moontlikheid van bevordering in die pos: Op meriete.
Opleiding
- Basiese vaardighede opleiding: Basiese indiensopleiding ten opsigte van SIP konstruksie.
- Plek van opleiding: Orania.
- Duur van opleiding: Voortdurend.
144 people have viewed this job.
More Jobs at Ligpos (Pty) Ltd
Algemene Plaaswerker
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Dec 2024 | 11 Days left
Eiendomsagent / Estate Agent
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Dec 2024 | 37 Days left
Auto Electrician / Aircon Tech
- KwaZulu-Natal
- Job Type: Permanent
- Posted 13 Dec 2024 | 48 Days left
Graad R Onderwyseres
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 03 Dec 2024 | 38 Days left