- Pretoria
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Construction Marketing
- Reference: 115156
Vacancy Details
Employer: Werkie
Grafiese Ontwerper
Ons kliënt is ’n gevestigde leier in die konstruksietoerusting- en kleinplantverhuringsbedryf in Suid-Afrika. Met dekades se ervaring en ’n trotse nalatenskap, bied hulle bekostigbare, hoë-gehalte toerusting en uitstaande tegniese ondersteuning aan hul kliënte. Hulle is bekend vir hul innovasie, professionele dienslewering, en toewyding tot kliënttevredenheid. Hierdie dinamiese onderneming is tans in ’n opwindende groeifase, met ’n sterk fokus op moderne bemarking, interne prosesoptimalisering, en die skep van nuwe standaarde in die industrie.
Rapporteer aan:
Bemarkingsbestuurder
Salaris:
R17 000 - R20 000 CTC per maand, afhangende van ervaring en vaardighede.
Ligging: Silverton, Pretoria.
Werksure: Maandag tot Vrydag: 07:30 - 17:00. Elke tweede Saterdag: 07:30 - 11:00 (met opsie tot afstandswerk).
Verlof: 21 dae verlof per jaar. Siekverlof, gesinsverantwoordelikheidsverlof, en kraamverlof volgens die Suid-Afrikaanse Arbeidswetgewing.
Hoofdoel van die Pos:
Ons kliënt is op soek na ’n kreatiewe en detailgeoriënteerde Grafiese Ontwerper om by hulle dinamiese bemarkingspan aan te sluit. Die rol vereis die ontwikkeling en uitvoering van visuele handelsmerk- en ontwerpstrategieë om ’n konsekwente en professionele identiteit oor alle kanale uit te beeld.
Verantwoordelikhede:
- Handelsmerk en Grafiese Ontwerp:
- Ontwerp en implementeer handelsmerkprojekte vir masjinerie en voertuie.
- Skep druk- en digitale bemarkingsmateriaal, insluitend brosjures, plakkate, baniere en ander promosie-items.
- Ontwikkel hoë-gehalte grafika vir digitale platforms, soos sosiale media en e-posveldtogte.
- Webwerfbestuur en Digitale Inhoud:
- Werk die WordPress-webwerf gereeld by om produklyste, temas en gebruikerservaring te verbeter.
- Optimaliseer die webwerf vir gebruikervriendelikheid, loodgenerering en verkope.
- Ontwerp en implementeer interaktiewe webwerf-elemente soos baniere en aanlynvorms.
- Kreatiewe Ontwikkeling en Handelsmerk Konsistensie:
- Handhaaf die kliënt se handelsmerkriglyne oor alle grafiese uitsette.
- Leef kreatief in by konsepontwikkeling en breinkrag-sessies om bemarkingsinisiatiewe te verbeter.
- Samewerking en Spanwerk:
- Werk nou saam met die bemarkingsbestuurder om projekte te interpreteer en uit te voer.
- Kommunikeer doeltreffend met interne departemente en, wanneer nodig, eksterne verskaffers.
- Neem deel aan strategiese besprekings en beplanningsvergaderings.
- Bykomende Take:
- Video-redigering (indien vaardig) vir sosiale media en promosie-inhoud.
- Ondersteun die bemarkingsbestuurder met ad hoc-take en spesiale projekte.
Minimum Kwalifikasies en Vereistes:
- Ervaring:
- Minimum 2 jaar grafiese ontwerp-ervaring.
- Minimum 1 jaar ervaring in webwerf-ontwerp en redigering.
- Vorige ervaring met produkhandelsmerk-ontwikkeling.
- Ervaring in die skep van digitale en drukmateriaal.
- Vaardighede:
- Gevorderde vaardigheid in Adobe Suite (veral Illustrator en InDesign).
- Vaardigheid in WordPress.
- Kreatiewe probleemoplossing en sterk aandag aan detail.
- Die vermoë om handelsmerk-konsistensie oor verskeie platforms te handhaaf.
- Video-redigeervaardighede (voordeel, maar nie ’n vereiste nie).
- ’n Kreatiewe portefeulje wat die kandidaat se vaardighede ten toon stel.
Werksomgewing en Kultuur:
Ons kliënt is ’n familiebesigheid wat al 35 jaar bestaan en tans ’n generasie-oorgang ondergaan. Die span is jonk en energiek, met ’n sterk fokus op innoverende digitale bemarkingstrategieë. Hoewel die werksomgewing informeel en prettig is, word hoë standaarde verwag van alle werknemers.
Kernwaardes van die Kliënt:
- Stel die kliënt altyd eerste.
- Kommunikeer duidelik, effektief en vinnig.
- Wees radikaal oop en eerlik.
- Leer voortdurend en verbeter jou vaardighede.
- Toon trots in alles wat jy doen.
- Hanteer kliënte, kollegas en verskaffers met respek.
- Leef volgens die beginsels van Ubuntu.
Indien jy passievol is oor kreatiwiteit en die bou van sterk handelsmerke, nooi ons jou uit om aansoek te doen en deel te word van hierdie groeiende span!
Graphic Designer
Our client is a well-established leader in the construction equipment and small plant hire industry in South Africa. With decades of experience and a proud legacy, they offer affordable, high-quality equipment and exceptional technical support to their clients. They are known for their innovation, professional service delivery, and dedication to client satisfaction. This dynamic company is currently in an exciting growth phase, with a strong focus on modern marketing, internal process optimization, and setting new standards in the industry.
Reports to:
Marketing Manager
Salary: R17 000 - R20 000 CTC per month, depending on experience and skills.
Location: Silverton, Pretoria
Working Hours: Monday to Friday: 07:30 - 17:00. Every second Saturday: 07:30 - 11:00 (with an option for remote work).
Leave:
21 days of annual leave. Sick leave, family responsibility leave, and maternity leave as per South African labor law.
Purpose of the Role:
Our client is seeking a creative and detail-oriented Graphic Designer to join their dynamic marketing team. The role involves developing and executing visual branding and design strategies to ensure a consistent and professional identity across all channels.
Responsibilities:
- Branding and Graphic Design:
- Design and implement branding projects for machinery and vehicles.
- Create print and digital marketing materials, including brochures, posters, banners, and other promotional items.
- Develop high-quality graphics for digital platforms, such as social media and email campaigns.
- Website Management and Digital Content:
- Regularly update the WordPress website to improve product listings, themes, and user experience.
- Optimize the website for usability, lead generation, and sales.
- Design and implement interactive website elements like banners and online forms.
- Creative Development and Brand Consistency:
- Maintain the client’s branding guidelines across all graphic outputs.
- Contribute creatively to concept development and brainstorming sessions to improve marketing initiatives.
- Collaboration and Teamwork:
- Work closely with the marketing manager to interpret and execute projects.
- Communicate effectively with internal departments and, when necessary, external vendors.
- Participate in strategic discussions and planning meetings.
- Additional Tasks:
- Video editing (if skilled) for social media and promotional content.
- Support the marketing manager with ad hoc tasks and special projects.
Minimum Qualifications and Requirements:
- Experience:
- At least 2 years of graphic design experience.
- At least 1 year of experience in website design and editing.
- Previous experience in product branding development.
- Experience in creating digital and print materials.
- Skills:
- Advanced proficiency in Adobe Suite (especially Illustrator and InDesign).
- Proficiency in WordPress.
- Creative problem-solving and strong attention to detail.
- Ability to maintain brand consistency across various platforms.
- Video editing skills (advantageous but not essential).
- A creative portfolio showcasing the candidate’s skills.
Work Environment and Culture:
Our client is a family-run business with 35 years of history, currently undergoing a generational transition. The team is young and energetic, with a strong focus on innovative digital marketing strategies. While the work environment is informal and enjoyable, high standards are expected from all employees.
Client Core Values:
- Always put the customer first.
- Communicate clearly, effectively, and swiftly.
- Be radically open and honest.
- Continuously learn and improve your skills.
- Take pride in everything you do.
- Treat clients, colleagues, and suppliers with respect.
- Live according to the principles of Ubuntu.
If you are passionate about creativity and building strong brands, we invite you to apply and join this growing team!
10 people have applied for this job. 303 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
Rekeningkundige Klerk / Trainee Accountant (M05)
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Dec 2024 | 59 Days left
Persoonlike Assistent vir Besturende Direkteur/Personal Assistant to the Managing Director(O02)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 12 Dec 2024 | 54 Days left
Jnr Bourekenaar vir Elektriese Kontrakteur/Jnr Quantity Surveyor for Electrical Contractor (R04)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 11 Dec 2024 | 53 Days left
Plaasbestuurder/Farm Manager ( D07)
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 05 Dec 2024 | 54 Days left