- Mpumalanga
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Accounting Admin
- Reference: 113858
Vacancy Details
Employer: Werkie
Admin Klerk
Ons kliënt is 'n hoogs gerespekteerde rekenmeestersfirma wat uitmuntende finansiële dienste lewer aan 'n wye verskeidenheid kliënte. Met 'n span van hoogs gekwalifiseerde en ervare professionele persone, bied hulle doeltreffende oplossings oor alle aspekte van belasting- en rekeningkundige dienste. Deur 'n duidelike fokus op kliënttevredenheid en deursigtigheid het hulle 'n sterk reputasie opgebou as vertroude adviseurs in die bedryf, en lewer hulle betroubare en akkurate finansiële dienste wat kliënte help om hul besigheid te laat groei en floreer.
Salaris: R8,000 - R9,750
Voordele: Bonus
Posisie: Lydenburg
Werksure: 08:00 tot 17:00, 1 uur middagete, Maandag tot Vrydag
Posbeskrywing:
Ons Klient soek 'n Admin Klerk wat administratiewe take sal hanteer wat betrekking het op SARS, CIPC en Trust-administrasie. Die rol behels korrespondensie met kliënte en diensverskaffers, die hantering van maatskappyregistrasiedokumente, die bestuur van belasting- en Departement van Arbeid-vereistes, en die opstel van kliëntbriefwisseling. Die suksesvolle kandidaat sal ook help met rekeningkundige take waar nodig.
Hoofverantwoordelikhede:
- Hanteer take soos openbare beampte registrasies, belastingregistrasies, uitreiking van belasting voldoening status (TCS) pins, die indiening van ondersteunende dokumente, en die opvolg van belastingoudits en uitbetalings.
- E-filing registrasies by SARS uitvoer
- Maatskappyveranderings en indiening van openbare beamptes.
- Jaarlikse CIPC opgawes op Info Docs indien.
- Trusts by die Meester van die Hooggeregshof opdateer.
- Inligting versamel van kliënte en dit na diensverskaffers deurstuur vir registrasies, indiening van jaarlikse opgawes (COIDA), en trek van LOGS by die Departement van Arbeid.
- Maandelikse fakturering en rekeningbestuur van kliënte.
Minimum Kwalifikasies en Ervaringvereistes:
- Voorkeur sal gegee word aan kandidate met ervaring in die hantering van SARS.
- 'n Agtergrond in administrasie is noodsaaklik.
- Rekeningkundige ervaring sal 'n voordeel wees.
- Minimum kwalifikasie: Graad 12.
- Die kandidaat moet rekenaarvaardig wees en vaardig wees in Microsoft Word, Excel en Outlook.
- Ervaring met webwerwe soos Xero, Hubdoc, Payspace, Info Docs, SARS en die Departement van Arbeid sal 'n voordeel wees.
- Hierdie posisie bied die geleentheid vir loopbaangroei, met die moontlikheid om uiteindelik die admin-departement te lei en om toesig te neem oor ander klerke.
- Die kandidaat moet gemaklik wees om in 'n dinamiese omgewing te werk en 'n verskeidenheid administratiewe take te hanteer.
Admin Clerk
Our client is a highly respected accounting firm that provides exceptional financial services to a diverse range of clients. With a team of highly qualified and experienced professionals, they offer effective solutions across all areas of taxation and accounting. Through a clear focus on client satisfaction and transparency, they have built a strong reputation as trusted advisors in the industry, delivering reliable and accurate financial services that help clients grow and thrive in their businesses.
Salary: R8,000 - R9,750
Benefits: Bonus
Position: Lydenburg
Working Hours: 08:00 to 17:00, 1 hour lunch break, Monday to Friday
Job Description:
Our client is seeking an Admin Clerk to handle administrative tasks related to SARS, CIPC, and Trust administration. The role involves liaising with clients and service providers, managing company registration documents, handling tax and Department of Labour requirements, and drafting client correspondence. The successful candidate will also assist with accounting tasks as needed.
Key Responsibilities:
- Handle tasks such as public officer registration, tax registrations, the issuing of Tax Compliance Status (TCS) Pin , submitting supporting documents, and following up on audits and refunds.
- Perform e-filing registrations at SARS.
- Manage company changes and beneficial ownership submissions.
- Submit annual CIPS declarations on Info Docs.
- Update Trusts with the Master of the High Court.
- Collect information from clients and forward it to service providers for registrations, annual submissions (COIDA), and issuing of LOGS at the Department of Labour.
- Handle monthly client invoicing and account management.
Minimum Qualifications and Experience Requirements:
- Preference will be given to candidates with experience dealing with SARS.
- A background in administration is essential.
- Accounting experience would be an advantage.
- Minimum qualification: Grade 12.
- The candidate must be computer literate and proficient in Microsoft Word, Excel, and Outlook.
- Experience with websites such as Xero, Hubdoc, Payspace, Info Docs, SARS, and the Department of Labour will be advantageous.
Short-Term and Long-Term Goals for the Role:
- This position offers career growth opportunities, with the potential to eventually lead the admin department and supervise other clerks.
- The candidate must be comfortable working in a dynamic environment and handling a variety of administrative tasks.
18 people have applied for this job. 367 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
Verkoopsverteenwoordiger/ Sales Representative (D05)
- Johannesburg
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Nov 2024 | 60 Days left
Verhoudingbestuurder (Agri) / Relationship Manager (Agri) (O01)
- Limpopo
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Nov 2024 | 60 Days left
Adviesdienste Bestuurder/ Advisory Services Manager (O01)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Nov 2024 | 60 Days left
Tegniese en Administratiewe Stelselsbeampte/Technical and Administrative Systems Officer (O02)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Nov 2024 | 60 Days left