Vacancy Details
Employer: Werkie
Tegniese en Administratiewe Stelselsbeampte
Ons kliënt is 'n toonaangewende vervoer en logistieke maatskappy wat ‘n verskeidenheid van prokukte regoor Suid-Afrika vervoer. Hulle is trots op die lewering van uitmuntende kwaliteit, doeltreffendheid, en 'n hoë vlak van kliëntediens. Die maatskappy is ten volle toegewy aan die bevordering van die vaardighede van hul span, en bied 'n ondersteunende en groei-gedrewe werkomgewing. As deel van hul dinamiese span, sal jy die kans kry om jou vaardighede te ontwikkel en jou loopbaan na nuwe hoogtes te neem.
Posisieligging: Klerksoord, Pretoria Noord
Salarisverwagting: R16 000,00 – R20 000,00 per maand (afhangende van ervaring)
Werksure: Maandag tot Vrydag, 07:30 tot 16:30
Voordele: Diskresionêre 13de tjek, Begrafnisvoordeel
Oorsig van die Pos:
Die Tegniese en Administratiewe Stelselsbeampte sal die Tegniese Administratiewe Bestuurder ondersteun met die bestuur van IT- en nie-IT-stelsels, en die optimalisering van alle tegniese en administratiewe prosesse binne die organisasie. Die rol behels die instandhouding van stelselintegriteit, die implementering van prosedures en die verseker van doeltreffende operasies om die algehele prestasie van die organisasie te verbeter.
Verantwoordelikhede:
- Bestuur en instandhouding van IT- en nie-IT-stelsels.
- Ontwikkeling en implementering van tegniese prosedures en beleide.
- Samewerking met afdelings om prosesse te stroomlyn en die doeltreffendheid te verbeter.
- Verskaf tegniese ondersteuning en los probleme vinnig op.
- Monitor stelsels en identifiseer en herstel prestasieprobleme.
- Bestuur sekuriteit en databeveiliging.
- Koördineer administratiewe take en ondersteuningsdienste.
- Hou akkurate rekords van stelsels en administratiewe prosesse.
- Voer opleiding vir personeel oor stelselgebruik en beste praktyke.
Kwalifikasies en Ervaring:
- Graad 12 of ekwivalent
- Kwalifikasie in IT of Besigheidsadministrasie (voordeel)
- Gevorderde MS Excel
- 2 tot 4 jaar ondervinding in die bestuur van tegniese en administratiewe stelsels
- Kennis van IT-infrastruktuur, stelselbestuur en administratiewe prosesse
Vaardighede en Vermoëns:
- Sterk organisatoriese en multi-taakvaardighede
- Probleemoplossing en analitiese vermoëns
- Pro-aktiewe benadering en aandag aan detail
- Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede
- Vermoë om selfstandig en as deel van 'n span te werk
Ander Vereistes:
- Bestuurderslisensie en eie motor
Technical and Administrative Systems Officer
Our client is a leading transport and logistics company that transports a variety of products across South Africa. They pride themselves on delivering excellent quality, efficiency, and a high level of customer service. The company is fully committed to the development of their team's skills and provides a supportive and growth-driven working environment. As part of their dynamic team, you will have the opportunity to develop your skills and take your career to new heights.
Job Location: Klerksoord, Pretoria North
Salary Expectation: R16,000.00 – R20,000.00 per month (depending on experience)
Working Hours: Monday to Friday, 07:30 to 16:30
Benefits: Discretionary 13th cheque, Funeral benefit
Job Overview:
The Technical and Administrative Systems Officer will support the Technical Administrative Manager in managing IT and non-IT systems, as well as optimizing all technical and administrative processes within the organization. The role involves maintaining system integrity, implementing procedures, and ensuring efficient operations to enhance the overall performance of the organization.
Key Responsibilities:
- Manage and maintain IT and non-IT systems.
- Develop and implement technical procedures and policies.
- Collaborate with departments to streamline processes and improve efficiency.
- Provide technical support and quickly resolve issues.
- Monitor systems, identify, and address performance problems.
- Manage security and data protection.
- Coordinate administrative tasks and support services.
- Maintain accurate records of system configurations and administrative processes.
- Conduct training sessions for staff on system usage and best practices.
Qualifications and Experience:
- Grade 12 or equivalent
- Qualification in IT or Business Administration (advantage)
- Advanced MS Excel
- 2 to 4 years of proven experience in managing technical and administrative systems
- Knowledge of IT infrastructure, systems management, and administrative processes
Skills and Abilities:
- Strong organizational and multitasking skills
- Problem-solving and analytical abilities
- Proactive approach and attention to detail
- Good communication and interpersonal skills
- Ability to work independently and as part of a team
Other Requirements:
- Driver’s license and own vehicle
7 people have applied for this job. 152 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
Admin Klerk/Admin Clerk (A08)
- Mpumalanga
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Nov 2024 | 60 Days left
Verkoopsverteenwoordiger/ Sales Representative (D05)
- Johannesburg
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Nov 2024 | 59 Days left
Verhoudingbestuurder (Agri) / Relationship Manager (Agri) (O01)
- Limpopo
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Nov 2024 | 59 Days left
Adviesdienste Bestuurder/ Advisory Services Manager (O01)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Nov 2024 | 59 Days left