- Pretoria
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Management Motoring
- Reference: 112930
Vacancy Details
Employer: Werkie
Werkswinkelbestuurder
Ons kliënt is 'n toonaangewende maatskappy wat voorsien in 'n omvattende reeks van dienste in die motorbedryf, met spesialisasie in die herstel en instandhouding van swaar voertuie. Hulle is trots op die lewering van uitmuntende kwaliteit, doeltreffendheid, en 'n hoë vlak van kliëntediens. Die maatskappy is ten volle toegewy aan die bevordering van die vaardighede van hul span, en bied 'n ondersteunende en groei-gedrewe werkomgewing. As deel van hul dinamiese span, sal jy die kans kry om jou vaardighede te ontwikkel en jou loopbaan na nuwe hoogtes te neem.
Posisieligging: Klerksoord, Pretoria Noord
Salaris: R25,000 - R45,000 per maand (onderhandelbaar)
Voordele: Diskresionêre 13de tjek, begrafnisvoordeel, bakkie vir besigheidsdoeleindes, selfoon en skootrekenaar
Werksure: Maandag tot Vrydag van 07:00 tot 17:00, met na-ure en naweekbeskikbaarheid vir dringende kwessies.
Hoofverantwoordelikhede:
- Werf en lei werkswinkelpersoneel op, en bestuur werkskedules.
- Toesig oor daaglikse werk, kwaliteitsbeheer van werkopdragte, en die nakoming van gesondheid- en veiligheidsprotokolle.
- Hanteer dissipline en werkprestasie, insluitend die beheer van werkrekords.
- Bestuur voorraadbestellings, herstel- en instandhoudingsproses, en toerusting inspeksies.
- Koördineer die herstel van toerusting en masjinerie en los werkskwessies vinnig op.
Minimum Kwalifikasies en Ondervinding:
- Graad 12 of ekwivalent.
- Gekwalifiseerde dieselwerktuigkundige of soortgelyk.
- 2-4 jaar ondervinding as werkswinkelbestuurder of voorman, verkieslik in swaarvoertuie.
- Ervaring met sleepwaens en tippers is voordelig.
Benodigde Vaardighede:
- Sterk leierskap en spanwerkvaardighede.
- Kennis van sleepwa-herstelwerk, gesondheid- en veiligheidsprotokolle.
- Probleemoplossingsvermoëns, goeie kommunikasie en organisatoriese vaardighede.
- Basiese rekenaarvaardighede en die vermoë om werkopdragte te lees en op te stel.
Kort- en Langtermyn Doelwitte:
- Korttermyn: Bestuur werkswinkel koste en verseker dat alle werk betyds voltooi word.
- Langtermyn: Verminder toerusting "breakdowns" en verseker deurlopende verbetering in werkdoeltreffendheid.
Unieke Uitdagings:
- Bestuurslisensie en eie betroubare vervoer benodig.
- Moet in die Pretoria Noord-streek woon of bereid wees om te verhuis.
Stuur jou aansoek as jy 'n ervare Werkswinkelbestuurder is wat die nodige vaardighede en kwalifikasies het!
Workshop Manager
Our client is a leading company offering a comprehensive range of services in the automotive industry, specializing in the repair and maintenance of heavy vehicles. They pride themselves on delivering excellent quality, efficiency, and a high level of customer service. The company is fully committed to the development of their team's skills and provides a supportive and growth-driven working environment. As part of their dynamic team, you will have the opportunity to develop your skills and take your career to new heights.
Position Location: Klerksoord, Pretoria North
Salary: R25,000 - R45,000 per month (negotiable)
Benefits: Discretionary 13th cheque, funeral cover, business vehicle, cellphone, and laptop
Working hours: Monday to Friday from 07:00 to 17:00, with after-hours and weekend availability for urgent issues.
Key Responsibilities:
- Recruit and train workshop staff, and manage work schedules.
- Supervise daily work, quality control of job cards, and ensure compliance with health and safety protocols.
- Handle discipline and work performance, including managing work records.
- Manage inventory orders, repair and maintenance processes, and equipment inspections.
- Coordinate the repair of equipment and machinery, and resolve work-related issues promptly.
Minimum Qualifications and Experience:
- Matric or equivalent.
- Qualified diesel mechanic or similar.
- 2-4 years of experience as a workshop manager or foreman, preferably in heavy vehicles.
- Experience with trailers and tippers is advantageous.
Required Skills:
- Strong leadership and team collaboration skills.
- Knowledge of trailer repair work, health and safety protocols.
- Problem-solving abilities, good communication, and organizational skills.
- Basic computer skills and the ability to read and interpret job cards.
Short- and Long-term Goals:
- Short-term: Manage workshop costs and ensure all work is completed on time.
- Long-term: Reduce equipment breakdowns and ensure continuous improvement in work efficiency.
Unique Challenges:
- A valid driver's license and reliable personal transport are required.
- Must reside in or be willing to relocate to the Pretoria North area.
If you are an experienced Workshop Manager with the required skills and qualifications, we invite you to submit your application!
6 people have applied for this job. 241 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
Admin Klerk/Admin Clerk (A08)
- Mpumalanga
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Nov 2024 | 57 Days left
Verkoopsverteenwoordiger/ Sales Representative (D05)
- Johannesburg
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Nov 2024 | 56 Days left
Verhoudingbestuurder (Agri) / Relationship Manager (Agri) (O01)
- Limpopo
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Nov 2024 | 56 Days left
Adviesdienste Bestuurder/ Advisory Services Manager (O01)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Nov 2024 | 56 Days left