Vacancy Details
Employer: Werkie
Vloer- en Bemarkings Assistent Bestuurder
Ons kliënt, 'n toonaangewende speler in die kleinhandelbedryf, is bekend vir hul toewyding aan uitnemendheid, innoveering en kliëntetevredenheid. Met 'n sterk fokus op groei en operasionele doeltreffendheid, het hulle 'n goeie reputasie opgebou vir die lewering van hoëgehalte produkte en dienste. Die maatskappy koester 'n dinamiese en samewerkende werksomgewing, wat werknemers geleenthede bied vir groei en ontwikkeling terwyl die fokus op die bereiking van langtermyn besigheidsukses gehandhaaf word.
Salaris: R13 500.00 – R20 000.00 per maand, onderhandelbaar op grond van ervaring en beskikbare begroting.
Sleutelverantwoordelikhede:
- Kliëntediens op die winkelvloer: Bou sterk, blywende verhoudings met kliënte en verseker ‘n positiewe winkelervaring.
- Ondersteuning van eksterne kliënte: Werk saam met belangrike groepe in die gemeenskap, soos ouetehuise, skole en ander organisasies waarmee die winkel ‘n langtermyn verhouding het.
- Bemarking en Sosiale Media: Beplan en implementeer bemarkingsinisiatiewe om die winkel se sigbaarheid en handelsmerk te bevorder. Bestuur sosiale media platforms om kliënte in te lig oor nuwe produkte, promosies, en ander winkelgebeure.
Vereistes:
- Sterk kliëntediens- en interpersoonlike vaardighede.
- Basiese kennis van sosiale media platforms en bemarking.
- Vermoë om onafhanklik te werk en sterk verhoudings met eksterne kliënte te bou.
Hierdie pos is ideaal vir iemand met ‘n passie vir kliëntediens en bemarking. As jy doelgerig is, sterk verhoudings kan bou, en kreatiewe bemarkingsinisiatiewe kan ondersteun, nooi ons jou uit om aansoek te doen.
Floor and Marketing Assistant Manager
Our client, a leading player in the retail industry, is known for their commitment to excellence, innovation, and customer satisfaction. With a strong focus on growth and operational efficiency, they have built a solid reputation for delivering high-quality products and services. The company fosters a dynamic and collaborative work environment, offering employees opportunities for growth and development while maintaining a focus on achieving long-term business success.
Salary: R13,500.00 – R20,000.00 per month, negotiable based on experience and available budget.
Key Responsibilities:
- Customer Service on the Store Floor: Build strong, lasting relationships with customers and ensure a positive shopping experience.
- Support for External Clients: Collaborate with key community groups, such as elderly homes, schools, and other organizations with which the store has long-term relationships.
- Marketing and Social Media: Plan and implement marketing initiatives to boost store visibility and brand recognition. Manage social media platforms to inform customers about new products, promotions, and other store events.
Requirements:
- Strong customer service and interpersonal skills.
- Basic knowledge of social media platforms and marketing.
- Ability to work independently and build strong relationships with external clients.
This position is ideal for someone with a passion for customer service and marketing. If you are goal-oriented, skilled at building relationships, and can support creative marketing initiatives, we invite you to apply.
21 people have applied for this job. 276 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
SAIPA Klerke 2025/ SAIPA Trainees 2025 (B01)
- Swellendam
- Job Type: Permanent
- Posted 14 Nov 2024 | 60 Days left
SAIPA Klerke 2025/ SAIPA Trainees 2025 (B01)
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 14 Nov 2024 | 60 Days left
Senior Produksiekonsultant / Senior Production Consultant(C09)
- Johannesburg
- Job Type: Permanent
- Posted 14 Nov 2024 | 60 Days left
Werkswinkelbestuurder/Workshop Manager (O02)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 13 Nov 2024 | 59 Days left