- Garden Route
- Salary: R25 000.00 - R30 000.00 Per Month
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture
- Benefits: Medical Aid Pension Bonus Maternity Leave
- Reference: 2226323
Vacancy Details
Employer: Klein Karoo Seed Production
Daaglikse funksies sluit in die instandhouding en skep van die Kwaliteit en Administratiewe stelsels en sisteme ter ondersteuning van die uitvoer en dokumentering van saad kwaliteitsanalises in 'n !STA geakkrediteerde omgewing vir groente-, weiding en agronomiese gewasse. Verder sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om onder meer verantwoordelikheid te aanvaar vir die skryf van Standaard Operasionele Prosedures in die laboratorium omgewing, werksinstruksies en protokolle en hantering van interne en eksterne oudits. Daar sal ook van die persoon verwag word om deurlopend te skakel met die Tegniesebestuurder wat verantwoordelik is vir die bestuur en koordinering van alle tegniese aspekte van saadanalises, binne 'n !STA geakkrediteerde Laboratorium. Die suksesvolle kandidaat sal rapporteer aan die SQS Laboratorium Bestuurder.
Required Skills
- Laboratory Work: 5 to 6 years
Candidate Requirements
- Volledige Saadanalis kwalifikasie sal in u guns tel.
- Minimum tersiêre kwalifikasie in landbou of kwaliteitsbestuur.
- Minimum 5 jaar ondervinding in 'n laboratorium met die fokus op die volhouding van Laboratorium Akkreditasie en Kwaliteitsbestuur.
- Kennis van kwaliteitsisteme, stelsels en werkservaring in 'n geakkrediteerde Laboratorium omgewing.
- Moet rekenaarvaardig wees tot op 'n gevorderde vlak.
- Beskik oor die vermoë om selfgedrewe en alleen te werk, maar ook die vermoë hê om in 'n span in te skakel.
- Moet beskik oor goeie interpersoonlike vaardighede; uitstaande kommunikasie- en taalvaardighede; en die vermoë om analities te dink.
5 people have applied for this job. 264 people have viewed this job.