- Gauteng
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Admin Agriculture
- Reference: 109501
Vacancy Details
Employer: Ligpos (Pty) Ltd
Ligpos - Pos Vakature: Administratiewe en Finansiële Klerk
Posbesonderhede:
Posbenaming: Administratiewe en Finansiële Klerk
Arbeidsveld: Admin, finansies, Menslike Hulpbronne
Beskrywing van die Pos:
Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir daaglikse administratiewe take, insluitend rekordhouding en data-inlees in Excel. Die pos sluit finansiële administratiewe take en boekhouding in, asook die hantering van werknemers se inligting en tydstate. Dit is noodsaaklik dat die kandidaat goeie rekenaarvaardighede het, met vorige ervaring in 'n payroll stelsel en gevorderde Excel-vaardighede.
Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede:
- Payroll en HR
- BTW en dieselrebatte
- EMP201 en EMP501 indien
- Verlof inlees en bestuur van kleredrag (PPE) vir werknemers
- Global GAP data-inlees
- Liasieer en leërs op datum hou
- Werknemers se dokumentasie
- Noodhulp sal 'n voordeel wees
BOEHOEFTE VEREISTES VIR POS:
Kritiese Vereistes:
- Moet Engels kan verstaan en praat
- Graad 12 met 'n diploma of graad in Finansies of Menslike Hulpbron Bestuur
- Vaardigheid in MS Excel, Word en PowerPoint
- Minimum 5 jaar ondervinding in finansiële en administratiewe werk
Voordelige Vereistes:
- Ervaring met SARS en compliance
- Boekhoudkundige agtergrond
- Aandag aan detail
- Hulpvaardigheid en probleemoplossingsvaardighede
Vaardighede:
- Boekhouding
- Payroll
- Administratiewe vaardighede
Basiese Eienskappe:
- Aandag aan detail
- Konsentrasie
- Goeie gesindheid
- Leergierig en nederig
- Vinnig en akkurate werker
- Integriteit en eerlikheid
- Lojaliteit
- Volwassenheid
Spesifieke Verbode Aspekte:
- Geen dwelms of oneerlikheid nie
- Geen kriminele rekord nie
- Minstens 5 jaar by een werkgewer
- Nie geïnteresseerd in onervare studente nie
- Moet netjies en professioneel wees
- Verlof moet meestal in die winter geneem word
Werksomgewing:
Beskrywing: Die pos alles finansieel en administratief, maar is spesifiek vir 'n boerdery. 'n Sterk werksetiek en die bereidheid om langer ure te werk is noodsaaklik.
Werkplek: Tussen Donkerhoek en Rayton
Werkplek Streek: Verskillende werksplekke, maar op een perseel werk
Dienperiodes:
Indiensnemingdatum: 01/11/2024
Werksure & Werksdae:
- 40 tot 45 uur per werksweek
- Vaste werksweek
Verlof:
- 1 dag verlof vir elke 17 dae gewerk
- 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus
- 3 dae gesinsverlof per jaarlikse verlofsiklus na 4 maande diens
- 4 maande kraamverlof volgens Arbeidswet
Kennisgewingstydperk:
- 1 week indien minder as 6 maande gewerk
- 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk
- 4 weke indien langer as 'n jaar gewerk
Vergoeding vir Dienste:
- Maandelikse besoldiging, afhangend van die kandidaat se profiel
- Betaling twee weekliks
Verdere Opleiding:
- Basiese vaardighede en interne stelsels opleiding by hoofkantoor
- Noodhulp opleiding van 2 dae deur 'n derde party
Individue wat aan die vereistes van die pos voldoen, word aangemoedig om aansoek te doen.
6 people have applied for this job. 125 people have viewed this job.
More Jobs at Ligpos (Pty) Ltd
Assistent Aanlegbestuurder
- Limpopo
- Job Type: Permanent
- Posted 15 Oct 2024 | 59 Days left
Werwingsbeampte
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 15 Oct 2024 | 58 Days left
Vragmotor drywer / Truck Driver
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 15 Oct 2024 | 14 Days left