- Upington
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture
- Reference: MSRKK
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Hierdie gevestigde tafeldruif / rosyne boerdery naby Upington beskik oor die volgende geleentheid vir ‘n dinamiese, energieke, selfgedrewe kandidaat, as:
KWALITEITSKOÖRDINEERDER
STRAUSSBURG OMGEWING
Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van persone met voltooide graad in die voedselwetenskap- / tegnologie rigting of gelykwaardige kwalifikasie of deeglike uitgebreide praktiese ondervinding van minstens 3-5 jaar in kwaliteit bestuur in verkieslik die landbou industrie.
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Bogemiddelde kennis van ‘n voedsel veiligheid en kwaliteit stelsels, o.a. HACCP / BRC.
- Moet oor 'n sterk persoonlikheid beskik, stelsel gerig wees, deeglik en akkuraat wees, ‘n spanspeler wees en sterk onafhanklik kan funksioneer.
Die suksesvolle persoon sal hoofsaaklik verantwoordelik wees vir:
- Eksterne laboratorium monsters.
- PPECB skakeling.
- Kwaliteitskontrole en uitvoer dokumentasie, wat insluit aansoeke en hernuwing van nodige sertifikasie.
- Hantering van alle kliënte navrae.
- Goedkeuring van etikette en kwaliteit van finale produkte.
- Interne oudits en aaneenlopende ondersteuning bied aan ouditbestuurder.
- Onderhoud, hersiening en verbetering van kwaliteit-en voedselveiligheid stelsels.
- Alle ander toepaslike administratiewe en datavaslegging pligte.
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakket gekoppel volgens kwalifikasie
en ondervinding.
Stuur u volledige CV met verwysing MSRKK voor 20 Oktober 2024 aan: recruitment@ovdm.co.za
Indien u nie binne drie (3) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was
6 people have applied for this job. 180 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
BESTUURDER: GROENTE + WISSELBOU
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Oct 2024 | 8 Days left
NEW BUSINESS DEVELOPMENT SPECIALIST: WAREHOUSING
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 14 Oct 2024 | 7 Days left
QUALITY AND COMPLIANCE YOUNG PROFESSIONAL
- Mpumalanga
- Job Type: Permanent
- Posted 11 Oct 2024 | 6 Days left