- Garden Route
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Marketing Retail Sales
- Benefits: Medical Aid Pension Bonus Maternity Leave
- Reference: copy-1978394
Vacancy Details
Employer: Klein Karoo Agri (Edms) Bpk
• Wye verskeidenheid bemarkingsaksies
• Die uitbreiding en handhawing van goeie lede- en kliënteverhoudinge
• Beheer van handelsvoorraad (insluitend bestelling, ontvangs en kontrolering)
• Verbandhoudende administratiewe funksies
• Dienslewering in al sy fasette wat direkte verkope insluit
Candidate Requirements
• Graad 12 of gelykwaardige kwalifikasie
• Kennis van en 'n passie vir vuurwapens, ammunisie, herlaai toerusting asook kampeer en buitelewe toerusting
• Bewese ervaring in ’n handelsomgewing
• Goeie administratiewe vaardighede en rekenaargeletterd
• Energiek, goeie gesondheid, hardwerkend en bereid om na-ure te werk
• Geldige rybewys
• Kennis van die hantering van die nodige SAPD registers.
• Voltooide sertifikaat/nodige lisensie om in vuurwapens en ammunisie handel te kan dryf
2 people have applied for this job. 338 people have viewed this job.