- Upington
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Accounting Agriculture
- Reference: MCLJR
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Hierdie gevestigde tafeldruif / rosyne boerdery naby Upington beskik oor die volgende geleentheid vir ‘n dinamiese, energieke, selfgedrewe kandidaat, as:
JUNIOR REKENMEESTER
(STRAUSSBURG OMGEWING)
Vereistes:
- Aansoeke van goed georganiseerde, presiese individue met bogemiddelde syfervaardigheid, ondersteun deur B.Com of gelykwaardige kwalifikasie met voltooide klerkskap, ondersteun deur 3 jaar ondervinding in, verkieslik ʼn landbou omgewing word ingewag.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Bogemiddelde rekenaarvaardigheid in Pastel en Excel.
- Moet oor die vermoë beskik om as deel van ‘n span te funksioneer.
Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Teboekstelling van rekeningkundige transaksies tot proefbalans.
- Kasboek allokasies en inlees.
- Krediteure hantering en opstel van betalings.
- Kleinkas hantering.
- Debiteure hantering en uitmaak van fakture.
- Loon opsommings & interne groep uitboeking.
- Diesel rabat opsommings.
- Indiening van EMP201 & VAT201 op e-filing.
- Algemene finansiële administrasie, kontroles en liasering.
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakket gekoppel volgens kwalifikasie
en ondervinding.
Stuur u volledige CV met verwysing MCLJR voor 07 Oktober 2024 aan: recruitment@ovdm.co.za
Indien u nie binne drie (3) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was
2 people have applied for this job. 490 people have viewed this job.
Similar Jobs
intern safety officer or, junior safety officer\ supply chain/ quality control
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 12 Aug 2024 | 15 Days left
Junior Sales Consultant
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 03 Sep 2024 | 37 Days left
Full Stack PHP Developer
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 29 Aug 2024 | 31 Days left
Full Stack PHP Developer
- KwaZulu-Natal
- Job Type: Permanent
- Posted 29 Aug 2024 | 31 Days left
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
DEBITEURE KLERK
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 25 Sep 2024 | 6 Days left
SITRUS PRODUKSIEBESTUURDER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Sep 2024 | 7 Days left
CITRUS PACKHOUSE MANAGER
- Mpumalanga
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Sep 2024 | 9 Days left
STUDENTE
- Northern Cape
- Job Type: Temporary
- Posted 13 Aug 2024 | 15 Days left