- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture
- Reference: MOPS
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt, ‘n gevestigde uitvoer tafeldruif & sitrus boerdery beskik oor ‘n geleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu met liefde vir boerdery, as:
SITRUS PRODUKSIEBESTUURDER
(AUGRABIES OMGEWING)
Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van dinamiese, energieke en hardwerkende individue wat oor goeie bestuursvaaardighede beskik, ondersteun deur minimum 5-8 jaar ondervinding in alle aspekte van die verbouing van sitrus.
- ‘n Toepaslike landbou kwalifikasie sal as aanbeveling dien.
- Rekenaarvaardigheid.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Die vermoë om onafhanklik te opereer.
- Deeglike tegniese agtergrond van beste praktyke, besproeiing, bemesting en bespuitings.
- Kennis en ondervinding van die volle bestuur van ‘n sitrus pakhuis sal as aanbeveling dien.
Oorhoofse pligte sal insluit:
- Kontrole en toesig oor alle produksie aktiwiteite.
- Werwing, bestuur van en beheer oor produktiwiteit van arbeid.
- Gehaltebestuur.
- Toepassing van tegniese aanbevelings.
Daar word ʼn markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.
Stuur CV, met verwysing MOPS, voor 04 Oktober 2024 aan: recruitment@ovdm.co.za
Indien u nie binne drie (3) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was
15 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
CITRUS PACKHOUSE MANAGER
- Mpumalanga
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Sep 2024 | 17 Days left
ELECTRICIAN
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 11 Sep 2024 | 4 Hours left
HOOF UITVOERENDE BEAMPTE
- Vryburg
- Job Type: Permanent
- Posted 09 Sep 2024 | 4 Days left
STUDENTE
- Northern Cape
- Job Type: Temporary
- Posted 13 Aug 2024 | 23 Days left