- Centurion
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Manufacturing General
- Reference: 106630
Vacancy Details
Employer: Werkie
Workshop Technician
A leading company, known for their innovative solutions and high-quality standards in the technical sector, is looking for a Workshop Technician to join their dynamic team. This role offers the opportunity to work hands-on with electronic components and systems, ensuring the functionality and maintenance of cutting-edge technology.
Location: Centurion
Salary Range: R15,000 – R18,000
Main Purpose: The Workshop Technician will be responsible for assembling, testing, maintaining, and repairing electronic equipment. The role requires diagnosing and troubleshooting issues, performing calibration, ensuring quality control, and supporting field operations as necessary. The ideal candidate should possess a strong understanding of electronic systems and components, and the ability to work both independently and as part of a team.
Key Responsibilities:
- Assemble new units according to work procedures (includes soldering LEDs to PCB boards).
- Maintain quality standards and update the SHEQ system.
- Perform calibration and repair tasks as required in the workshop.
- Inspect components, test PCBs using relevant electronic equipment, and provide reports to the internal team or customers.
- Update process documents to ensure accuracy and relevance.
- Offer field support to the Sales and Operations teams when needed.
- Conduct daily checks on in-field units and review system data for discrepancies.
- Perform weekly and monthly stock counts, reconcile physical counts with the accounting system, and resolve discrepancies.
- Coordinate with the administrator to issue quotations and invoices, arrange shipping, and manage stock for manufacturing and repairs.
- Maintain an organized and clean workshop, including proper stock storage and tool upkeep.
- Carry out additional duties as assigned by management.
Requirements:
- Grade 12 qualification.
- 1-2 years of experience with electronic components and/or assemblies.
- Valid driver’s license.
- Proficient in using computers.
- Fluency in English and/or Afrikaans (spoken, written, and reading skills).
This is a fantastic opportunity for a driven individual seeking growth and hands-on experience in a technical field.
Werkswinkel Tegnikus
Ligging: Centurion
Salarisreeks: R15,000 – R18,000
Inleiding:
‘n Toonaangewende maatskappy, bekend vir hul innoverende oplossings en hoë kwaliteit standaarde in die tegniese sektor, is op soek na ‘n Werkswinkel Tegnikus om by hul dinamiese span aan te sluit. Hierdie rol bied die geleentheid om prakties met elektroniese komponente en stelsels te werk, terwyl die funksionaliteit en instandhouding van gesofistikeerde tegnologie verseker word.
Hoofdoel:
Die Werkswinkel Tegnikus sal verantwoordelik wees vir die montering, toetsing, instandhouding en herstel van elektroniese toerusting. Die rol behels foutopsporing en diagnose van probleme, kalibrasie, kwaliteitsbeheer, en ondersteuning van veldoperasies indien nodig. Die ideale kandidaat moet 'n sterk begrip van elektroniese stelsels en komponente hê, en moet in staat wees om beide onafhanklik en as deel van 'n span te werk.
Sleutelverantwoordelikhede:
- Monteer nuwe eenhede volgens werkprosedures (sluit in soldeerwerk van LED's op PCB-borde).
- Handhaaf kwaliteitstandaarde en hou die SHEQ-stelsel op datum.
- Voer kalibrasie- en herstelwerk uit soos benodig in die werkswinkel.
- Inspekteer komponente, toets PCB's met toepaslike elektroniese toerusting, en verskaf verslae aan die interne span of kliënte.
- Werk prosesdokumente op om akkuraatheid en relevansie te verseker.
- Verskaf veldondersteuning aan die Verkoop- en Operasiespanne indien nodig.
- Doen daaglikse kontroles op veld-eenhede en hersien stelseldata vir enige teenstrydighede.
- Voer weeklikse en maandelikse voorraadopnames uit, vergelyk fisiese voorraad met die rekeningstelsel, en los teenstrydighede op.
- Koördineer met die administrateur om kwotasies en fakture uit te reik, reël versending, en bestuur voorraad vir vervaardiging en herstelwerk.
- Verseker dat voorraad in duidelik gemerkte houers geberg word en dat die herstelarea en gereedskap daagliks skoongemaak en in stand gehou word.
- Voer enige ander pligte uit soos deur bestuur vereis.
Vereistes:
- Graad 12 kwalifikasie.
- 1-2 jaar ervaring met elektroniese komponente en/of samestellings.
- Geldige rybewys.
- Rekenaarvaardig.
- Vlot in Engels en/of Afrikaans (praat, skryf, en leesvaardigheid).
Dit is 'n fantastiese geleentheid vir 'n gemotiveerde individu wat groei en praktiese ervaring in ‘n tegniese veld soek.
21 people have applied for this job. 404 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
Maatskappy Sekretaris / Company Secretary (S05)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 30 Oct 2024 | 61 Days left
Tegnikus/Technician (B02)
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 30 Oct 2024 | 61 Days left
Meganiese Ontwerpingingenieur/ Mechanical Design Engineer (P04)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 28 Oct 2024 | 59 Days left
Operasionele Toesighouer/ Operations Supervisor (H03)
- Kraaifontein
- Job Type: Permanent
- Posted 28 Oct 2024 | 59 Days left