Vacancy Details
Employer: Virtual Office Assistant (Pty)Ltd
Oor ons:
Ons is 'n betroubare aftreeoord in Pretoria, toegewy daaraan om 'n ondersteunende en versorgende omgewing vir ons bejaarde inwoners te bied. Ons is op soek na 'n vriendelike, georganiseerde en geduldige individu om by ons span aan te sluit as 'n halfdag administratiewe kantoorassistent.
Pos: Halfdag Administratiewe Kantoorassistent (Vastetermynkontak)
Plek: Pretoria
Werksure: 08:00 – 12:00, Maandag tot Vrydag
Vergoeding: R6000.00 per maand
Epos jou C.V. na - cv@prestigepark.co.za
Required Skills
- Microsoft Outlook: 6 to 7 years
- Word: 6 to 7 years
- Excel: 6 to 7 years
Candidate Requirements
Sleutelverantwoordelikhede:
• Help bejaarde inwoners met algemene navrae en e-poskommunikasie
• Voer administratiewe take uit, insluitend die bestuur van dokumente, skedulering en liassering
• Hanteer korrespondensie via Microsoft Outlook
• Hou rekords met behulp van Microsoft Excel
• Briewe en ander dokumente met behulp van Microsoft Word
Vereistes:
• Ondervinding: Ondervinding in kantooradministrasie
• Rekenaarvaardighede:
o Vaardigheid in Microsoft Word
o Vaardigheid in Microsoft Excel
o Vaardigheid in Microsoft Outlook
• Interpersoonlike en Taalvaardighede:
o Afrikaans MOET jou huistaal wees (nie onderhandelbaar nie)
o Vaardigheid in Engels (gesproke, gelees en geskrewe)
o Geduld en 'n vriendelike houding is noodsaaklik
o Goed georganiseerd en in staat om verskeie kantoortake te bestuur
Epos jou C.V. na - cv@prestigepark.co.za
6 people have applied for this job. 235 people have viewed this job.