- Pretoria
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Investment Sales
- Reference: 100710
Vacancy Details
Employer: Werkie
Junior Verkoopsverteenwoordiger Pos Beskikbaar!
Hallo!
Ons is op soek na 'n toegewyde Junior Verkoopsverteenwoordiger om ons dinamiese span in Lynnwood Manor, Pretoria, te versterk. As jy 'n passie vir mense het en lief is vir verkope, kan jy die regte kandidaat wees!
Wat ons aanbied:
- Voltydse kantoorposisie – Geen "COLD CALLING" nie!
- Twee weke indiensopleiding en opvolg opleiding voor jy begin werk
- Baie lekker werksure en 'n jong, dinamiese span
- 'n Lekker kultuur waar hard werk en lekker lag hand aan hand gaan
Vereistes:
- Geen ervaring benodig nie, maar verkope ervaring sal voordelig wees
- Vlot in Afrikaans
Vergoeding:
- R15 000 vaste salaris - afhangende van ervaring plus kommissie
- Gemiddelde kommissie = R10 000 - R50 000
- Mediese en pensioenbydraes na die proeftydperk
Ligging: Die kantoor is geleë in Lynnwood Manor, Pretoria, 0081.
Sluit aan by 'n wen-span in die skuldbemiddeling industrie en maak 'n merkbare verskil. Voeg jouself vandag by ons span en ontdek jou roeping!
Indien jy belangstel - doen die volgende stap om jou kanse te versterk!!!
26 people have applied for this job. 542 people have viewed this job.
Similar Jobs
Junior Sales Representative
- Sandton
- Job Type: Permanent
- Posted 13 Aug 2024 | 22 Days left
Junior Sales Representative
- Midrand
- Job Type: Permanent
- Posted 13 Aug 2024 | 22 Days left
Junior Sales Consultant
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 03 Sep 2024 | 44 Days left
More Jobs at Werkie
Workshop Technician / Werkswinkel Tegnikus
- Centurion
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Sep 2024 | 58 Days left
Verhoudingbestuurder (Agri) / Relationship Manager (Agri)
- Limpopo
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Sep 2024 | 58 Days left
Verhoudingbestuurder (Agri) / Relationship Manager (Agri)
- North West
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Sep 2024 | 58 Days left
Verhoudingbestuurder (Agri) / Relationship Manager (Agri)
- Mpumalanga
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Sep 2024 | 58 Days left