- Western Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Management
- Reference: MPBP
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt, ʼn vooraanstaande sitrus en tafeldruiwe uitvoer plaas, met verskeie produksie eenhede regoor die Wes-Kaap het die volgende posisie beskikbaar vir ʼn selfgedrewe kandidaat.
PAKHUIS BESTUURDER
PIKETBERG
Vereistes:
- Matriek met toepaslike tersiêre kwalifikasie en minimum 5 jaar ondervinding in ʼn soortgelyke rol.
- Sterk tegniese agtergrond.
- Goeie administratiewe vaardighede.
- Bogemiddelde rekenaarvaardighede, met ondervinding in logistieke / verpakking programme soos Paltrack as aanbeveling.
- Moet bereid wees om lang ongereelde ure te werk soos van die industrie vereis word.
Verantwoordelikhede sluit in:
- Volle dag tot dag bestuur van alle aspekte van die pakhuis.
- Optimalisering van operasionele effektiwiteit.
- Begroting- en koste bestuur.
- Beplanning en skedulering van verpakking.
- Kwaliteit bestuur en voedselveiligheid (BRC)
- Personeel bestuur en beplanning.
- Voorraad beheer en kontrole.
- Finansiële en logistieke administrasie en rekordhouding.
Daar word ʼn markverwante salaris met voordele eie aan die bedryf aangebied.
Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing MPBP voor 09 Oktober 2024 aan recruitment@ovdm.co.za
3 people have applied for this job. 316 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
DEBITEURE KLERK
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 25 Sep 2024 | 4 Days left
JUNIOR REKENMEESTER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 23 Sep 2024 | 8 Days left
SITRUS PRODUKSIEBESTUURDER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Sep 2024 | 5 Days left
CITRUS PACKHOUSE MANAGER
- Mpumalanga
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Sep 2024 | 7 Days left